Baie mooi speenkalwers gelaai by Dr. Piet Jansen op Carolina.

Lewendehawe, Implemente & Afslaers
News & Info
Swartwitpense aangekoop by MP Lewendehawe
Christopher Singh van Middelburg het self ook kom hand bysit met die laai van sy Swartwitpense aangekoop by Mpumalanga Lewendehawe en Afslaers.
Ontvangs van Ltr450
Baie geluk aan George met die ontvangs van sy Ltr450! Baie dankie George.